PROGRAM - PIERNEEF

Go to content

Main menu:

PROGRAM

PIERNEEFTEATER
Palet no 8 van 2014


Indien U n program wil ontvang stuur asb e pos aan info@pierneefteater.co.za

 

PIERNEEFTEATER
Palet no 8 van 2014
Aug tot  September

Augustus

Sa 2 Aug 19:00

Suzanne Rentzke
Haar musiek is oorspronklik, ernstig, vol emosie en nostalgie, en deurspek met onthou-oomblikke en persoonlike ervarings. Sy kry steeds klassieke sangopleiding by die befaamde opera sangeres,
Emma Renzi
R80 / R60

Sa 9 Aug 19:00

Tania Strauss
Gospel / Vrouedag-kondert ten bate van Oase van Liefde Gemeente, Tuine
R100 / R50 kinders onder 13

So 10 Aug 15:00

Trevor Nasser en Rouel Beukes
R100 / R90

Ma 11 Aug 18:00

Woerie Musieksentrum

Sa 16 Aug 8h00 – 16h00

Sweef Drama – Mimiekdag

Do 14 Aug 19:00

André Swiegers
’n Verskeidenheid liedjies uit sy eie pen en vermaaklike staaltjies
Do 14 Aug  19:00   R100 / R90

So 17 Aug 15:00
(Ook So 14 Sep)

die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer?
Elize Cawood en Wilson Dunster
’n Doodgewone dag verander vir twee ou getroudes in konsternasie – hulle hoor van ’n partytjie by hulle huis en weet nie wat gevier word nie! Tussen wat hulle vergeet het en wat hulle onthou lê ’n leeftyd van saamwees, goedwees, kwaadwees en liefwees. Lekkerkry-komedie met diep deernis. Teks: Ilné Fourie Regie: Johan Engelbrecht
R115 / R95

Do 21, Vr 22, Sa 23, Vr 29 en Sa 30 Aug 19:00

Leagro Sang Ateljee

Sa 23 Aug 9h00 tot 16h00

Nu-Song
Meesterklas in stemwerk met Ingrid van Zweel
Bespreek vooraf by teater

So 24 Aug 15h00

Pierre van der Westhuizen en Barend Deysel
R90 / R80

Wo 27 Aug 19:00

Afrikaans Akoesties: Twee vertonings voor pouse en twee na pouse
1. Kaleidoskoop 2. Bouwer Bosch 3. Deon Meiring 4. Len Muller
’n Klomp vriende saam op die verhoog om hul stories en liedjies reg oor die land met gehore te deel. Bouwer Bosch se skreeusnaakse en skerp humor, Len Muller se inspirerende lirieke, die hartroerende liedjies van talentvolle Kaleidoskoop en Deon Meiring bied vermaak vir die hele gesin
R120 / R100

Do 28 Aug  19:00

Valiant Swart   
R100 / R90

So 31 Aug 15:00

Sweef Drama

OP DIE HORISON

Di 2 en Wo 3 Sep
19:00

Hoe ’n man se kop werk – Altus Theart
R100

Do 4 Sep 19:00

* Quentin Prinsloo

Sa 6 Sep 10:00

* Liewe Heksie en die Tuindwerg
(Nuwe storie deur Verna Vels!)
R65

Sa 6 Sep 19:00

* Karl-Heinz Michel

So 7 Sep 15:00

* Lance James R80 / R70

Vr 12 Sep 19:00

Jannie Moolman

Sa 13 Sep 10:00

* Die devine Babes – Rochelle Veenemans (9 jr), Tatum Veenemans (13 jr),
Emma Daniels (15 jr) en Alouise Strydom (18 jr)

So 14 Sep 15:00

die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer? Elize Cawood en Wilson Dunster
’n Doodgewone dag verander vir twee ou getroudes in konsternasie – hulle hoor van ’n partytjie by hulle huis en weet nie wat gevier word nie! Tussen wat hulle vergeet het en wat hulle onthou lê ’n leeftyd van saamwees, goedwees, kwaadwees en liefwees. Lekkerkry-komedie met diep deernis. Teks: Ilné Fourie Regie: Johan Engelbrecht
R115 / R95

Do 18 Sep 19:00

* Radio Kalahari Orkes

Vr 19 en Sa 20 September

* JNS Musiek: Konsert met verskeie kunstenaars wo Jannie du Toit, Herman van den Berg, Lochner de Kock, Sheraaz, Sunieda, K2 en ander R120

Di 23 Sep 19:00

To the StarsTiaan Lubbe Boekbekendstelling

Vr 26 Sep 19:00

Kop onderstebo
Janel Jordaan en Carina Nel sorg vir histeriese lagbuie so tussen die trane deur. ’n Bruid besoek die haarsalon op haar troudag – en kry veel meer as wat sy verwag het. Geen onder 16 – Taal

Sa 27 Sep 10:00

Babalela – die stories van alvier boeke

Sa 27 Sep 19:00

* Hardus Harzenberg

 

KAARTJIES: (012) 329-0709 of by die deur
info@pierneefteater.co.za / www.pierneefteater.co.za
h/v Mogg + Pierneef, Villieria – op terrein van Hoërskool Hendrik Verwoerd
Suid 25grade 43’ 25.28 Oos 28grade 13’ 00.04

Rietmark se hulp met bemarking word met dank erken www.rietmark.co.za

Klavierstemmer: stolze@lantic.net (012)344-3150

Restaurante wat help met die bemarking van opvoerings
Brewers Braairestaurant (Rietfontein* en Waverley) 329-9712*
Toni's 329-9000 Pure(Colbyn) 342-1443
Solera (Rietfontein Pavillion) (012)772-4768 Afslag met teaterkaartjie
Amper Bo Gastehuis (012)329-2581
On-the-wheel gastehuis 15% afslag met teaterkaartjie 079 365 2983

 
 
 
Back to content | Back to main menu